GrysKrag

Middel Maart 2017 het ons skrywers (bo 50) uitgenooi om ook aan GrysKrag se projek deel te neem nl. die publisering van ‘n bundel met kort bydraes oor die onderwerp: Engel op my pad. Die uitgewer is GrysKrag (Die GrysKragorganisasie van pensioenarisse en ander uitgetrede persone (NPC).

GrysKrag het uit die 150 stories wat ontvang is, 67 vir die bundel gekies en dit is 10 Mei 2017 in Pretoria bekendgestel. Die volgende skrywers, wat reeds hulle boeke deur Groep 7 self-gepubliseer het, se stories is gekies – BAIE GELUK!

  • Anna van der Walt
  • Annalie Kleinloog
  • Carina Francke
  • Cobus Erasmus
  • Cobus Terblanche
  • Dalene Rothman
  • Daphne Venter
  • Dirk Myburg
  • Eric Heath
  • Frances Frans
  • Francois Verster
  • Herman Breytenbach
  • Hesca Crafford
  • Ina Bergh
  • Jan du Plessis
  • Jopie de Beer
  • Lynette McMillan
  • Madder Steyn
  • Magda Faul
  • Magda Small
  • Mariana Viljoen
  • Neels Claasen
  • Piet du Toit
  • Piet Nieman
  • Suzanne McDonald
  • Suzette Theron
  • Thinus Dreeckmeier
  • Tiaan Crafford
  • Tom Moodie

Groep 7 se span het die bladuitleg en buiteblad professioneel gedoen (en geborg).

Die prys is R130 en kan direk bestel word by epos@groep7.co.za asook vanaf Groep 7 se webwerf boekwinkel: http://groep7-selfpublish-books.co.za/home/528-engel-op-my-pad-gryskrag.html

 

Die span wat die projek bestuur het:

Lilla Fourie, Martie Squire, Eleine Roets, Riaan Greyling, Tom Moody, Jopie Koen, Ilette Strydom en Karl Prinsloo