SA Skrywers/Digters


Nostalgie

ISBN: 978-1-928405-40-5

A5, 147p. R120

Hartsverhale van nostalgie en verlange; verhale van liefde verloor, herinneringe nog in die hart se kamers gestoor. Ook verhale van vreugdevolle onthou van jare verby, maar nie vergeet nie en nou met verhaalliefhebbers gedeel. Van hart tot hart.

 

 

 

 

 


Hartswoorde

ISBN: 978-1-928405-50-4

A5, 134p. R120

Digters regoor Suid-Afrika se sielswoorde word hier vasgevang. Gedigte oor die een universele emosie waarna elke mens smag. Gedigte oor die lag en leed, passie en drang, verlies en drome van die liefde. Gebore uit die bêreplek van die liefde: Hartswoorde.