Skrywer Stories / Author Stories

Skrywer Stories!
Ons is opgewonde om aan te kondig dat 'n reeks artikels beplan word oor ons skrywers wat as self-uitgewers hulle boeke publiseer en van Groep 7 se dienste gebruik maak. Loer gerus na die lys aan die regterkant; die lys word gereeld opgedateer met nuwe artikels.
Indien jy een so 'n skrywer is en jou storie nog nie hierby ingesluit is nie, kontak gerus vir Ilette Strydom by epos@groep7.co.za.
Author Stories!
We are excited to announce that we are planning a series of articles featuring our self-published authors at Groep7 who utilise our services. We invite you to browse the list on the right, which is updated regularly with new articles.
If you are one such author and your story hasn't been included here, please contact Ilette Strydom at epos@groep7.co.za.