Coetzee, Jopie


Aangeraak in die maalstroom van die Paasgebeure

ISBN: 978-0-620795-94-4

A5, 285p. R250

Daar was baie gewone mense wat meegewerk het om die profesieĆ« oor Jesus se kruisiging te vervul … en tog, het van hierdie mense vergete geraak.

Wat kon geword het van die wag wat sy hand teen Jesus gelig het? Die vroue? Hierdie mense se verhale oor hoe Jesus hul kon aangeraak het gaan jou in verwondering laat. Jy sal die boek weer en weer wil lees en daaroor gesels.