de Jager, Jakkals


Shuffle Steps

ISBN: 978-1-77626-155-0

A5, 104p. R300

Die begeerte van ’n arm, kaalvoet knapie om ’n vliegmasjien van naby te sien, was nie net die begin van ’n belangrike deel van 1 Valskermbataljon se geskiedenis en die Suid-Afrikaanse Weermag nie, maar het ook diep spore in die groei en ontwikkeling van valskermsport in Suid-Afrika getrap.