Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the divi-booster domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/groepcoz/public_html/wp-includes/functions.php on line 6121
de Villiers, Sally | Groep7 Drukkers

de Villiers, Sally


Om te wees

ISBN: 978-1-928499-64-0

A5, 158p. R235

Om te wees is Sally de Villiers se boeiende vertelling van haar kinderjare wat sy, en haar broers en suster (ook haar weeshuis familie), in die weeshuis deurgebring het.

Deur die brokkies onthou oor haar dae in die Charlotte Theron Kinderhuis in Bethlehem word ’n venster van die weeshuis lewe vir die leser oopgemaak om ’n kykie in te kry. So ook in die siel van die weeskind in.