Bezuidenhout, Elize


Kom ons bak gesels-gesels in jou eie kombuis

ISBN: 978-0-620760-77-5

A5, 347p. R330

Daar is soveel benodighede wat ’n mens moet aanskaf as mens ’n kombuis met voorraad moet opbou. Allerhande toerusting is nodig om mens se werkies te vergemaklik.

EN! netso, sal jy nie ’n fout begaan om vir jou die resepteboek “KOM ONS BAK GESELS-GESELS IN JOU EIE KOMBUIS” aan te skaf nie.

Met ’n HOE MAAK MENS AFDELING agterin, hou ek jou hand vas en gesels-gesels help ek jou bak.