Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the divi-booster domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/groepcoz/public_html/wp-includes/functions.php on line 6121
Olivier, Louis | Groep7 Drukkers

Olivier, Louis


Mandleve

ISBN: 978-1-77626-162-8

A5, 284p. R320

Louis matrikuleer aan die HoĆ«rskool Ben Vorster, Tzaneen. Na sy diensplig begin hy as 20-jarige in die Nasionale Krugerwildtuin werk. Gedurende sy loopbaan ontvang hy die Woltemade-dekorasie vir Dapperheid en later Nasionale Parkeraad se Krugerkruis vir Buitegewone Dapperheid. Hy behaal sy Meestersgraad in Natuurbewaring aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie. Louis vertel van sy ervarings in die Krugerwildtuin – die beste werksplek op aarde.