Pienaar, Pieter
Shukran
ISBN: 978-1-928372-78-3
A5, 385p. R260
“Shukran” is die ware verhaal van ‘n kunsonderwyser se komiese stryd in ‘n Arabiese land waar hy vier jaar lank met ‘n groot geraas werksaam was. Die stories in hierdie boek handel oor menswees, persoonlike drome, kuns, onderwysprobleme, oorlewingstaktieke, kos en vreemde oorsese vriende wat die lewe met mag en mening inkleur. Soos die leser sal agterkom is dit nie aldag maklik om in ‘n gasheerland te werk nie.