Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the divi-booster domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/groepcoz/public_html/wp-includes/functions.php on line 6121
Schoonraad, Jan | Groep7 Drukkers

Schoonraad, Jan


Toolbox vir manne

ISBN: 978-1-77626-132-1

A5, 196p. R350

Hierdie boek is bedoel om net soos ’n gereedskapkis vol handige gereedskap te wees. Soos wat ’n mens deur die jare jou gereedskapkis aanvul met kosbare, nuttige en handige gereedskap, net so is hierdie boek saamgestel deur jare se ondervinding en toepassing.

Ek beveel hierdie boek graag aan vir jonk en oud – enige iemand wat op die drumpel staan om ’n lewe te begin bou, of iemand wat ’n paar “huisverbeteringe” moet doen. Die “gereedskap” in hierdie boek sal jou definitief handig te pas kom.

Alhowel die boek vir manne geskryf is, waarborg ek as vrou dat daar selfs vir ons as vrouens ook “gereedskap” in is en wat ons kan gebruik om ’n gelukkige en standvastige lewe te bou. Laat God jou middelpunt maar ook altyd jou mikpunt wees terwyl jy die boek gebruik, sodat jy self Heilige Gees se inspraak kan beleef oor hoe om hierdie “gereedskap” aan te wend in jou lewe…

~ Hannelie Schoonraad