Whelpton, Juliette


Helde met Hoewe: Fleur

ISBN: 978-1-928261-06-3

A5, 74p. R180

“Opsaal! Opsaal! Maak jou buikgord stewig vas, spring op jou perd en galop saam met my deur die verlede op ? historiese avontuur saam met dapper manne, verkenners, manhaftige ruiters en vierpotige helde.”

Hierdie is die verhaal van Fleur, die getroue perd van genl. Christiaan de Wet, soos vertel uit die perd se eie bek.

 

 

 

 


Helde met Hoewe: Bokkie

ISBN: 978-1-928261-99-5

A5, 88p. R180

Hierdie is die verhaal van Bokkie, die legendariese perd van genl. Koos de la Rey, soos vertel uit die perd se eie bek.

“? Pragtige oorspronklike verhaal, sensitief en met deernis geskryf.” Professor Fransjohan Pretorius

 

 

 

 


Helde met Hoewe: Dapper

ISBN: 978-1-928349-60-0

A5, 83p. R180

Hierdie is Dapper se storie, die derde verhaal in die Helde met Hoewe-boekreeks. Net soos met Fleur en Bokkie, word die gebeure tydens die Anglo-Boereoorlog vanuit generaal Louis Botha se manjifieke Boerperd, Dapper, se oogpunt vertel.

Die reeks is opgedra aan al die onbesonge perdehelde waarvan 500 000 tydens die oorlog gesterf het, is geskiedkundig korrek en geskik vir lesers vanaf 9 tot 99.

Kom deel in die interessante inligtingsbrokkies, gedige en liedere sodat jy sing-sing saam in die hoefspore, deur die stof van ons verlede, vir Dapper, Malperd, Rooibok, Generaal en die ander helde kan volg.

 

 

 

 


Helde met Hoewe: Maharajah

ISBN: 978-1-998975-96-9

A5, 86p. R180

Maharajah is die perdeheld in die vierde boek van die Helde met Hoewe-reeks. In die woestyn van Egipte word hy raakgesien deur kaptein Jack Seely saam met wie hy later per skip vanaf Engeland na Suid-Afrika reis en een van die min perde is wat die oorlog oorleef om weer terug te keer na sy huis op die eiland Isle of Wight.

Maharajah is ʼn Arabier, een van die suiwerste en mees lojaalste perderasse. Daar word vertel dat ʼn mens nooit ʼn Arabier met geweld kan leer nie, want hulle wil is so sterk dat hulle eerder dood in die gesig sal staar as wat hulle sal ingee deur mishandeling. Maar, as jy hom met liefde en geduld leer sal hy sy lewe vir jou gee. Hierdie is sy storie.

 

 

 

 


Helde met Hoewe: SA Boerperde

ISBN: 978-1-776481-61-3

A5, 128p. R180

Stories van SA Boerperde is die vyfde boek in die Helde met Hoewe-reeks. Anders as Fleur, Bokkie, Dapper en Maharajah, waar die enkele perde die hoofkarakters van die onderskeie boeke is, vertel hierdie boek die stories van verskeie mense en perde – die pioniers van die SA Boerperd, die inheemse perderas van Suid-Afrika.

 

 

 

 


Heroes with Hooves: Fleur

ISBN: 978-1-928327-43-1

A5, 79p. R180

“Saddle up! Saddle up! Jump onto your horse, tighten the reins and gallop with me on a historical adventure. You’ll meet brave men, observant scouts, courageous riders and four-hooved heroes.”

This is the story of Fleur, General Christiaan de Wet’s faithful steed, told straight from the horse’s mouth.

 

 

 

 


Heroes with Hooves: Bokkie

ISBN: 978-1-928327-76-9

A5, 90p. R180

This is the story of Bokkie, the legendary Basotho pony of General Koos de la Rey, told by the horse herself.

“A beautiful and original tale, compassionately and sensitively told.” Professor Fransjohan Pretorius.

 

 

 

 


Heroes with Hooves: Dapper

ISBN: 978-1-928405-52-8

A5, 83p. R180

This is Dapper’s story and the third book in the Heroes with Hooves series. Just as Fleur and Bokkie told their own stories of the events of the Anglo-Boer War, this book is narrated by General Louis Botha’s magnificent Boerperd, Dapper.

The series is dedicated to all the unsung horse heroes of the war in which 500 000 of them died. It is historically accurate and perfect for readers from 9 to 99.

Step into the hoof tracks left by Dapper, Malperd, Rooibok, Generaal, and the other heroes, and share with us the poems and songs and a wealth of interesting facts woven into the fabric of our past.

 

 

 

 


Heroes with Hooves: Maharajah

ISBN: 978-1-7764811-2-5

A5, 86p. R180

Maharajah is the hooved hero of this, the fourth book in the Heroes with Hooves series. He and Captain Jack Seely first meet in the Egyptian dessert and, later, they travel together on board as hip from England to South Africa. Maharajah also turns out to be one of the few horses to survive the war and he’s able to return to this home on the Isle of Wight.