Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the divi-booster domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/groepcoz/public_html/wp-includes/functions.php on line 6121
Herman Berry | Groep7 Drukkers

Berry, Herman


My f@k … het Oupa en ander gesê

ISBN: 978-1-928434-26-9

A5, 209p. R220

Humoristiese, ware kortstories, met onkonvensionele lewenslesse wat jou soos ʼn “Volbloed resiesperd” gaan vasvang en laat jaag deur hierdie boek – sonder ophou en doelgerig. Vanaf ʼn “Enigma” tot ʼn “Enema” terwyl jy moet oppas om nie in ʼn “Russiese begraafplaas” te verdwaal nie.

Skop jou skoene uit en gee jou oor aan die lekkerste, lafste lewenslesse nóg… Jou lagspiere gaan verseker van die eerste tot die laaste bladsy wérk!

Vergeet ʼn rukkie van alles wat morbied is en gebruik die fyn humor in hierdie boek – eie aan ons wonderlike taal en kultuur – om jou hart sommer weer lekker lig te maak en die dinge wat skeefloop te gebruik om weer hardop te lag!

“Jasper! Moenie mense op hul aardse besittings takseer nie. Wees egter trots op ouma met die meeste paniekknoppies in die stad.

… dit is uitstekend; die humor is briljant – die sweepslae is keer op keer só só só lekker! – Rentia Mynhardt – Vryskut taalversorger vir Groep7